My Hart Myne –¬†Charlize Berg

Charlize Berg se TREFFER enkelsnit “My Hart Myne” vanaf haar langverwagte album wat Februarie 2016 beskikbaar sal wees.¬†Die musiekvideo sluit ook in die befaamde akteur Bouwer Bosch en televisie aanbieder Bordeaux Augustyn.

Director & Editing – Bouwer Bosch
Camera & Grading – Werner Botha

Voel jy dit – Anrika
Ek en jy – Pretville
Hier by my – Anais
Serah – Pretville
Is Jy Myne – Pretville