Te koop in Pretville

Proe Pretville

Pretville is nie ‘n dorp op n landkaart nie, en jou GPS sal ook tervergeefs daarna soek! Dit is n vyftig -fantasie in die harte van die mense, ‘n plek waar daar altyd iets is om te vier. Die musiek en dans en toneelspel is deel van die fliek – Pretville – en met Proe-Pretville kan elkeen ‘n porsie van die geluk van daardie era in sy eie kombuis beproef.

Published By:LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) BpkDate
Published:1 November 2012192 pages
Country:South Africa
EAN:9780799351903