Kenisgewing bord

Besigheidsure
Pretville is oop elke Saterdag, Sondag en publieke vakansie dag vanaf 08h00 tot 16h30

Press
R60 Volwassense
R30 Kinders (2-12jaar)
R30.00 vir pensionarisse (65 tot 69)
Ouer as 70 jaar en jonger as 2 jaar oud kan gratis die dorp besoek.