Kry toegang tot die hele Pretville,
asook die filmstelle van Pretville en ons klasieke karre.

Fotosessie kan slegs bespreek word tussen 08h00 tot 17h00.
Indien U Pretville na ure wil bespreek moet dit vooraf met bestuur gereël word.
Die fooi sluit nie die fotograaf in nie!
Fotosessie slegs met besprekings.

Vir enige verdere navrae:
083 266 8567
pret@pretville.co.za

Pretville doen ook Funksies soos:

Jaareind
Kinderpartytjies
Babatee
kombuistee
asook troues!